Archive for February, 2009

Messiah of Wood

Saturday, February 28th, 2009

‘The Messiah is back’, commentators said when Tiger Woods made his comeback this weekend after eight months of reconstructive knee surgery. I find it fascinating how the American Media and Public worship this man. I also have my sports hero’s but really… The unfortunate thing is that there’s actually some truth in the commentators words, a false truth, but his statement is in line with the public who follow him. They view him very much as a God. Their Messiah was unfortunately eliminated in the second round of the Accenture Match Play tournament where he decie to make his comeback. Very Un’Messiah’like.

I think we should be careful of placing people ‘up there’. Tiger doesn’t put himself there. The public does. Because we so like our hero’s to be flesh and blood. Like gods… yet human! We also like Jack Bauer. And Spiderman. The iconic value of that someone we will never be. As I’m contemplating this I can’t pinpoint what bothers me so much about it (without presenting the ‘Jesus should be our Hero’ argument).

Perhaps I see myself doing this as well.

Seeking flesh and blood when Spirit is enough.

After all we’re not supposed to make idols of wood.

superhero.jpg

‘Explyn’

Thursday, February 19th, 2009

So I’m blogging again - I took a break for a couple of months - don’t sleep much with the new addition to the fam! So this is to give you a sneak preview of what Warren and I are up to.

We’re producing a series of DVD’s as a resource for small groups. Each with Warren and I babbling, a 13thFLOOR production, e-book studygiuide, testimonies, music video on.

I’m really pumped and feel this is going to be a great tool in the kingdom. You should hopefully see it in your nearest Christian bookstore by May. I’m adding the blurbs that describe them just to make you feel you MUST buy them!

Die Tas The Suitcase
Ons loop deur die lewe met ons tas gevul met verskillende geloofsperspektiewe, tradisies, waardes ? party BAIE waardevol ? terwyl ons ander goed net doen omdat ons moet. Dis in die tas, so ons doen dit. Toe jy klein was het jou ouers vir jou ?n tas gegee met allerhande goeie waardes en beginsels daarin. Jou onderwysers gooi toe ?n paar dissiplin?re standpunte by en jou ouma ?n paar bygelowe van haar eie. Later, gooi kerkleiers hulle unieke kerkerige re?ls by. En so gaan dit aan. Het jy al ooit gestop om te ondersoek wat binne-in jou tas is? Jy mag dalk net ?n paar waardevolle goed her-ontdek terwyl jy van ?n paar ander goed ontslae wil raak wat jou tas swaar maak.

Die Sleg The Bad
Hoeveel beheer het ons oor die kaarte wat die lewe ons deel? En wie deel daai kaarte? Hoeveel skuld het ons daarin? Slegte en onverwagte dinge gebeur met almal van ons. Meeste van ons het al ?n geliefde aan die dood afgestaan, of een of ander traumatiese ervaring deurstaan. Die belangrikste vraag is, ?Hoe reageer ons op die hand wat gedeel is??. Of is die hele lewe net ?n lotery en is ons oorgegee aan die noodlot?

Die Roep The Call
Volgens statistiek is minder as 40% van mense tevrede in hulle werk. Die persentasie wat vervuld is, is nog minder. Hoeveel matrieks gaan swot wat hulle passie is? Hoeveel mense het die voorreg om hulle tyd en energie in te stoot in iets wat nie net ?n werk is nie, maar ?n brandende passie? Kom ons noem dit ?n Roepingroeping. God plaas stukke van sy Sy hart in ons s?n sodat ons Sy hart kan dra hier op aarde. As ons werklik soek na wat dit is kan ons paadjie vorentoe dalk so anders wees. Maar is ons bereid om daar te gaan? Is ons bereid om die pad aan te durf as God roep en ons moet luister? Mens kan natuurlik ?nee? s?, maar dan eet ?n vis jou. God roep. Gaan ons luister?

Die Kyk The Look
Het jy al ooit gewonder hoe kry Hollywood-sterre dit reg om altyd so perfek op ons TV skerms te lyk? Nie ?n puisie of vlek nie. Lyk hulle rerig r?rig so? Tydskrifte, movies, billboards, vriende en gym speel alles ?n rol wanneer ons na onsself in die spie?l kyk. Hoekom moet dit? Hoe kyk God na ons, as mens, Sy skepping? Is daar nie dalk iets meer nie? En as daar wel ?n dieper waarheid is, hoe sou ons dit kon toepas in ons lewens?

Die Vrees The Fear
Hoogtevrees is een van die mees algemene vrese w?reldwyd, en as jy dalk een van hierdie slagoffers is, sou die idee om te bungee jump taamlik onmoontlik voel. Was jy al ooit so vreesbevange dat jy allerhande beloftes aan God in daai oomblik gemaak het, as Hy jou net sou beskerm of uithelp? Daar?s ?n snaakse geloofselement gekoppel aan oomblike van vrees. Of dit nou jou eerste bungee jump is, of ?n groot werksonderhoud, of om alleen in die aand te ry. Die bewustheid van ons behoefte vir ?n antwoord of hulp van iets groter as onsself, is skielik meer relevant in hierdie tye. Hoe kom ons oor ons diepste vrese en vertrou dat God daar is, al maak dit seer?